Susterhulpdiens
Die grondslag van die Sustershulpdiens is die Woord van God soos dit bely word in die drie formuliere van eenheid.
Alle belydende susters van die Gereformeerde Kerk Totiusdal is lede van die Sustershulpdiens.
Die Susterhulpdiens staan onder die toesig van die Kerkraad.
Doelstellings
Om die susters in die Gereformeerde kerk Totiusdal te help en te ondersteun om haar amp van gelowige ten volle uit te leef tot opbou van die gemeente en tot eer van God.
Doelstellings word as volg bereik:
- Skep Skrifgefundeerde strukture en geleenthede waar geestelike en liggaamlike behoeftes van ons naaste aangespreek word.
- Vergader gereeld en bevorder sodoende die gemeenskap van gelowiges.
- Skep geleenthede waar God gegewe gawes ontdek, ontwikkel en aangewend word.
- Ondersteun die Kerkraad en om van hulp te wees tot opbou van die gemeente.
- Om alles tot eer van God te doen.
- Mede susters toe te rus met kennis van die Woord
Dienslewering in die gemeente
- Skink van tee
- Broodjie-aande
- Broodjies tydens breë kerkraadsvergaderings
- Dames-oggende organiseer
- Begrafnisse: tee-skink en bedien van broodjies
- Organiseer van gemeente-etes na nagmaal
- Belydenisaflegging: tee-skink en verversings organiseer
- Wegneem-etes en bak van koeksisters
- Besoek van bejaardes, siekes en eensames
- Reël van etes by ernstige siektes of geboortes
- Organiseer die Kersprogram
- Ander gemeentelike funksies soos kermis en ander feesgeleenthede
Dienslewering in die gemeenskap
- Naaldwerkprojek vir Paul Kruger kinderhuis
- Koningskinders: Voorsien etes
- Huis Vergenoeg: verversings en program, 1 keer per jaar
- Ander skenkings soos wat versoek word
Sustersbestuur
Voorsitter:
Vise voorsitter: Michelle Harenberg
Sekretaresse: Mia van Lochem
Hulp sekretaresse: Ruda Els
Tesouriere: Janneke Lemke
Addisionele lede: Veda Cloete, Louna Botha & Jonél Mulder
Kontaksusters
WYK | NAAM | NOMMER |
1 | Sasha-Lee Hemmens | |
2 | Estelle Momberg | |
3 | Jonèl Mulder | |
4 | Susan Theron | |
5 | Venessa Janse van Rensburg | |
6 | Jeanette Pretorius (jnr) | |
7 | ||
8 | Saskia Meijer | |
9 | Sonja Nel | |
10 | Magriet Goosen | |
11 | Hesta Venter | |
12 | Marlize Rossouw | |
13 | Janine du Plessis | |
14 | Rina Noëth | |
15 | Elri Engelbrecht | |
16 | Magda Timmerman | |
17 | Christel Venter | |
18 | Nicholette Minnaar | |
19 | Ronel Verryne | |
20 | Veda Cloete | |
21 | Stephanie Brönn | |
22 | Marzaan de Bruyn | |
23 | Janie Vogel |