Is jy lus vir heerlike varsgebakte pannekoek, of wat van ‘n koppie koffie met varsgebakte koek? Besoek gerus on Basaar eerskomende Saterdag en kom geniet die samesyn, geselligheid, speletjies, handwerk en heerlike eetgoed.
Augustus 02, 2025
Die basaar was ‘n reuse sukses! Baie dankie vir almal wat kom kuier het.

